00:00
00:01
God en Regering (4) (Rom. 13:4) Dienskneg van God se wraak
Series Regering
33
Die doel en funksie van die regering: om kwaaddoers te straf.
Die moderne mens wil nie hoor van God se wraak nie, maar God is juis 'n wreker van sondes. Hy het daarom die regering as instelling daargestel om sondes te wreek.
Die regering se taak is om namens God op aarde die kwaaddoeners te straf. L.w. om slegs die wat kwaad DOEN te straf. Om 'n kwaaddoener te straf moet die bybelse pad van geregtigheid gestap word: die persoon is ONSKULDIG totdat die persoon deur twee of drie getuies (Deut. 19; Matt. 18:15 e.v.) in 'n regsaak SKULDIG bevind is.
Sermon ID | 112220203445562 |
Duration | 42:50 |
Date | Nov 15, 2020 |
Category | Sunday Service |
Bible Text | Romans 13:4 |
Add a Comment