00:00
00:01
God en Regering (2) (Rom. 13:2) Regering as instelling van God
Series Regering
95
Die eerste rede vir onderwerping aan die regering: instelling van God
Ons moet wel onderskei tussen die regering as instelling wat God daargestel het (soos ouderlinge) en die persone wat in daardie instelling is.
Verder moet daar ook onderskei word tussen die regering as instelling van God en die vorm van daardie regering (demokrasie/republiek/monargie/oligargie ens.).
Die regering as instelling van God is 'n mag om kwaaddoeners te straf. Ouderlinge is 'n instelling van God om God se mense te herder deur die verkondiging van die Evangelie en die Christelike vermaning/tug).
Sermon ID | 111220831197738 |
Duration | 58:52 |
Date | Oct 25, 2020 |
Category | Sunday Service |
Bible Text | Romans 13:2 |
Add a Comment